Afrikaanse volkswording en Suid-Afrikaanse nasievorming.
Author(s) -
Editorial Office
Publication year - 1954
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v21i6.1835
Subject(s) - theology , philosophy
Meer as twintig jaar gelede (nl. in 1931/2) het oor bogenoemde onderwerp ’n diskussie in die Tydskrif vir Wetenskap en Kuns plaasgevind. Wyle prof. dr. R. F. A. Hoernlé het die eerste geskryf en wel oor Enige gedagtes oor nasionalisme (X, 1), ondergetekende het geantwoord met Die idee van nasionalisme (X, 2) en prof. F. J. Labuschagnehet die diskussie afgesluit met Nog gedagtes oor nasionalisme (X, 3). Netdele van hierdie diskussie gee ek weer en wel in vrye bewoording
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom