
Die internasionale calvinistiese kongres te montpellier. (23-30 Julie 1953)
Author(s) -
W. J. Snyman
Publication year - 1953
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v21i3.1787
Subject(s) - art , theology , humanities , philosophy
Die versoek, dat daar by die sluiting van die klasse, waarby steeds die Hervorming herdenk word, gespreek sal word oor Edinburgh en Montpellier,was seker van pas. Edinburgh, die stad van John Knox, waar die graf van die Skotse hervormer nog te sien is op die plein van St. Giles Cathedral, ’n eenvoudige ingemesselde swart steen, gelyk met die plein, metdie swart letters J.K. daarop