
Straf en strafhervorming (I)
Author(s) -
J. H. Coetzee
Publication year - 1952
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v20i3.1987
Subject(s) - theology , philosophy
Ek waag my as sosiaal-wetenskaplike aan hierdie tema alleen met die oorweging dat dit nie uitsluitlik ’n juridiese inhoud het nie—al word die ook meesal voorop gestel—maar omdat die misdadiger en veral ook die gestrafde oortreder vir die maatskaplike sorg ’n belangrike vraagstuk lower, en in hierdie lig wil ek poog om enkele gedagtes oor die saak uit te spreek. Uiteraard kan dit nie geïsoleerd van die juridiese, sedelike en religieuse aspekte geskied nie