z-logo
open-access-imgOpen Access
Die transvaalse ontwerp-ordonnansie oor die onderwys
Author(s) -
J. C. Coetzee
Publication year - 1952
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v20i1.1964
Subject(s) - theology , mathematics , philosophy
In ’n Buitengewone Provinsiale Koerant van die Provinsie Transvaal is onder datum 25 Junie 1952 gepubliseer ’n „Ontwerp-Ordonnansie tot samevatting en wysiging van die Wette betreffende die Sentrale Beheer van die Onderwys, die Plaaslike Beheer van Skole, Godsdiensonderrig in Openbare Skole, Taal en die Onderwys, Onderwyspersoneel, Verpligte Onderwys, Toelating van Leerlinge tot Skole, Klasse of Inrigtings, Openbare Onderwys, Private Skole, Onderwys vir Kleurlinge en Asiate en Onderwys vir Naturelle, en om vir sake in verband daarmee voorsiening te maak”

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here