
Rembrandt en die Bybel.
Author(s) -
George Dekker
Publication year - 1951
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v18i4.1739
Subject(s) - theology , art , philosophy
Onlangs het ek in ’n Nederlandse weekblad iets gelees wat tot diepnadenke stem. Dit was die uitspraak van ’n ontwikkelde Oosterling wat sy groot bewondering vir die Westerse kultuur betuig het en sy besef van wat dit nog vir die Ooste sal beteken. Maar, het hy besluit,wat die Weste tot daardie hoogte laat styg het, is die Christendom, en die Christelike geloof is nie ineer die bronaar van sy geestelike lewe nie