Die posisie van ons S.A. nywerhede.*
Author(s) -
F. J. du Toit
Publication year - 1950
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v18i1.1697
Subject(s) - theology , philosophy
Die spreker beskou dit as ’n voorreg om so’n verteenwoordigende groep van Afrikaanssprekende sakelui te ontmoet. Die Afrikaner het merkwaardige vordering geinaak en neem vandag ’n meer regmatige plek in die sakelewe van ons land in. In ’n baie kort tydbestek het die seuns van ons boereplase so ’n opgang gemaak dat hulle vandag onder ons vooraanstaande bedryfsleiers en handelslui gereken word
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom