z-logo
open-access-imgOpen Access
Die wêreld en ons
Author(s) -
D. W. Kruger
Publication year - 1948
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v16i2.1688
Subject(s) - theology , art , philosophy
Vyftien eeue gelede het die toenmalige beskaafde westerse wêreld ’n onsaglike politieke, kulturele en morele krisis deurgemaak, gedeeltelikas gevolg van inwendige verrotting en gedeeltelik deur die druk van barbaarsehordes van buite. Die Romeine van daardie tyd was verbysterden verslae, want met die instorting van hulle administratiewe en sosialestrukture het dit geskyn of ook die fondamente van die Christendom tot ondergang gedoemd was

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here