z-logo
open-access-imgOpen Access
Geskiedenis van die Krugerwildtuin en die Laeveld
Author(s) -
I.L.J. van Vuuren
Publication year - 1990
Publication title -
koedoe
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.419
H-Index - 29
eISSN - 2071-0771
pISSN - 0075-6458
DOI - 10.4102/koedoe.v33i2.433
Subject(s) - theology , philosophy
Daar het al bate publikasies oor die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) verskyn, veral met die klem op die ryk fauna en flora. Daar is egter pas 'n unieke boek van meer as 600 bladsye gepubliseer wat die geskiedenis van die NKW tot 1946 behandel. Dit is nie net 'n boek oor die geskiedenis van natuurbewaring in Transvaal tot die veertigerjare nie, maar in 'n groot mate ook die geskiedenis van die Transvaalse Laeveld van die vroegste tye af

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here