
Slaapbewegings by die blare van die Suid-Afrikaanse <i>Acacia</i>-spesies
Author(s) -
P.J. Robbertse
Publication year - 1972
Publication title -
koedoe
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.419
H-Index - 29
eISSN - 2071-0771
pISSN - 0075-6458
DOI - 10.4102/koedoe.v15i1.672
Subject(s) - theology , acacia , biology , genus , botany , philosophy
Die blare van al die Suid-Afrikaanse spesies van die genus Acacia wat ondersoek is voer slaapbewegings uit. Die moontlike meganisme van die slaapbewegings en die moontlike taksonomiese waarde daarvan word bespreek. The leaves of all the South African species of the genus Acacia show the phenomenon of nocturnal movements. The possible mechanism of the nocturnal movements and its possible taxonomic value are being discussed