
Nuwe ontwikkelinge op die gebied van die Kategese
Author(s) -
M. A. Kruger
Publication year - 1975
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v9i35.1057
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , computer science , operating system
In wat hier aan u gebied word, sal ek nie vernuwing op die gebied van die kategese in besonderhede gaan sien nie, maar oor vernuwing in die algemeen iets probeer sê. Dit is die taak van ander referente om te wys op vernuwing in bepaalde kategismusse, op bepaalde gebiede of ook wel die leemtes of vrae op bepaalde gebiede