
Charismata – Geestesgawes
Author(s) -
J. C. Coetzee
Publication year - 1975
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v9i34.1067
Subject(s) - theology , philosophy
Daar word tans ontsaglik baie oor hierdie saak geskrywe en gepubliseer. Ek is nie in staat en wil ook nie probeer om ander mense se standpunte hieroor te bespreek of te beoordeel nie. Ook wil ek nie ’n beoordeling van die toenemende ‘charismatiese’ neigings en verskynsels van ons tyd gee nie