1945 – voortsetting of weerkeer? – 1975
Author(s) -
L. A. F. Godschalk
Publication year - 1975
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v9i34.1051
Subject(s) - theology , word (group theory) , philosophy , art , linguistics
Afskeiding of Vrymaking of watter ander daad van kerklike afskeid mag op grond van Jesus se verhoorde gebed uit Johannes 17 nooit plaasvind as die gemeenskap waarvan afskeid geneem word self geen toonbeeld van kerklike skeurmaking is nie. Daarom mag daardie daad nie net as Afskeiding of Vrymaking getipeer word nie, maar moet dit aangevul word met die woorde ‘of weerkeer’ want in en deur dié afskeid word weergekeer tot die eenheid, die sigbare eenheid van die liggaam van Christus
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom