
Die verhouding van regverdiging en heiliging in die moderne teologie
Author(s) -
L. F. Schulze
Publication year - 1975
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v9i34.1050
Subject(s) - art , theology , philosophy
Wie hom met hierdie tema besig hou, vind ’n allegaartjie uit die teologiese oond. Daarin is bekende (bybels-konfessionele) kos, gelewer deur die voortgaande diskussie rondom Rome en die Reformasie en deur skrywers soos Dantine, Gloege, Montgomery en vele méér vertroudes, wat die betekenis van die Reformasie vir ons tyd opnuut beklemtoon. Ons kan hier selfs die konferensie van die Lutherse wêreldfederasie in Helsinki (1963) noem