
Die Skopus van die Heilige Skrif
Author(s) -
H. Denkema
Publication year - 1975
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v9i33.1044
Subject(s) - theology , art , philosophy
Eerder as om ’n samevatting van my proefskrif' te gee, wil ek in die bestek van enkele paragrawe sommige van die vernaamste bevindings probeer aanstip. Die eintlike bydrae lê in hoofstuk 3: ‘Die Skopus van die Heilige Skrif’. Na my wete is dit die eerste sistematiese ondersoek na ’n begrip wat in die huidige Skrifdiskussie ’n sentrale rol speel