
‘Ek IS’ in die evangelie van Johannes — Openbarings-histories benader
Author(s) -
Phil Van Schalkwyk
Publication year - 1974
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v8i32.1035
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die Johannes-evangelie is op ’n besondere wyse saamgestel: ’n mens sou byna sê aan die hand van die verskillende ‘Ek is’-uitsprake van Jesus. Dit is luisterryk soos ’n simfonie waarin die tema telkens weer gehoor kan word