
Die chiliasme in die Gereformeerde Kerk en ’n antwoord daarop (slot)
Author(s) -
D. H. P. Wynbeek
Publication year - 1974
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v8i30.1021
Subject(s) - theology , art , philosophy
Met groot versigtigheid wil ek my nou waag aan ’n indeling van die boek Openbaring. Hierdie indeling is gebou op die geheel-indruk van Openbaring. Indelingsbeginsels wat ek wil afwys, is die wat in hoofsaak berus op die aantal 7-talle in die boek, nl. 7 briewe, 7 seëls, 7 basuine en die 7 laaste plae