Reformasie versus revolusie – ’n prinsipiële oriëntering
Author(s) -
L. Floor
Publication year - 1974
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v8i29.1014
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die twee begrippe reformasie en revolusie wat in die titel lynreg teenoor mekaar staan, het tog meer met mekaar as net die beginletters gemeen. Reformasie en revolusie is nie sommer twee abstrakte begrippe nie, maar twee leefwyses. In beide begrippe sit iets van ’n dinamiese drang: die bestaande moet gewysig word
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom