z-logo
open-access-imgOpen Access
Die versoening by Paulus
Author(s) -
J.M. Vorster
Publication year - 1974
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v8i29.1013
Subject(s) - theology , art , philosophy
In die geskiedenis van die kerk, was die leer van die versoening telkens in die geding. En na die Tweede Wêreldoorlog het dié leer ook in Gereformeerde kringe aanleiding gegee tot vele diskussies. Hier kan veral die name genoem word van Korff en Smits. In ons huidige tyd is dit veral die omstrede dissertasie van Herman Wiersinga wat in hierdie verband die Gereformeerde toneel beheers

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here