
Pastorale psigologie — ’n Toekomsperspektief
Author(s) -
S.J. Prins
Publication year - 1974
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v8i29.1011
Subject(s) - theology , philosophy
In Amerika het die pastorale psigologie groot vooruitgang gemaak. In Suid-Afrika egter voer dit ’n sukkelbestaan met die gevaar om dood te loop. Vra mens na die rede hiervoor, moet dit waarskynlik gesoek word in verkeerde beklemtoning. Daar word naamlik te veel klem gelê op die psigoterapeutiese komponent daarvan, met die gevaar dat dit die sakrale karakter van die pastoraat heeltemal sal verdring