z-logo
open-access-imgOpen Access
Die indikatief en die imperatief in die prediking
Author(s) -
L. Floor
Publication year - 1974
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v8i29.1010
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , art , materials science , nanotechnology
Ons lees in die Bybel naas die beloftes van God ook van sy gebooie. Daar is ’n hele aantal wette en voorskrifte in die Woord van God. In die O.T. word die hele wet van God opgesom met as hoogtepunt die bekende Tien Gebooie. By die profete hoor ons herhaaldelik van voorskrifte wat die volk Israel wys hoe God en die naaste gedien moet word. Aan die begin van die N.T. staan daar al dadelik die indrukwekkende Bergpredikassie van Jesus waarin die gebooie van God geproklameer word. ’n Groot gedeelte van die briewe in die N.T. bestaan uit apostoliese vermaninge. Dit is dus ’n vraag hoe ons die gebooie van die Bybel moet verkondig

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here