
Die doodstraf in Bybelse perspektief
Author(s) -
L. Roeleveld
Publication year - 1973
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v7i28.1007
Subject(s) - theology , philosophy , humanities
Die regverdiging van die doodstraf in Suid-Afrika bly ’n belangrike probleem. Gedurende die laaste jare het baie geskrifte daaroor verskyn, maar ’n regstreekse beroep op die leer van die Heilige Skrif het daarby agterweë gebly. Teoloë het wel aan die diskussie deelgeneem, maar hul het min melding van Skriftekste en uitleg van Skrifwoorde gemaak