
Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1973
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v7i28.1006
Subject(s) - theology , art , philosophy
Leser sê dat in hulle Klassis ’n Reglement van orde geld wat die visitatore opdrag gee om haarfyn verslag van hulle bevindinge en aanbevelings in ’n volgende klassisverslag te doen. Die verslag word aan die klassis gerig en die kerkraad ontvang ’n afskrif. Hulle mag die verslag op die klassis bestry, maar sodra die klassis dit aanvaar het, moet die kerkrade die aanbevelings uitvoer as komende van die klassis. Leser voel onseker oor hierdie praktyk, maar oordeel dat die visitatore deputate van die klassis is en geen ander werkswyse moontlik maak nie. Hy wil graag daaroor die mening van In die Skriflig hê