
Geregtigheid en liefde in ons volkereverhoudinge
Author(s) -
J. H. Coetzee
Publication year - 1973
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v7i27.999
Subject(s) - theology , philosophy
Terwyl ek die Hoofbestuur van die G.T.V. bedank vir die uitnodiging om die jaarlikse samekoms toe te spreek oor dié besondere onderwerp, behoort dit terselfdertyd duidelik te wees dat ek my nie die kennisagtergrond en geskooldheid van ’n opgeleide teoloog mag toeëien nie. Ek sien my taak hoogstens as ’n gesprek van ’n lidmaat van die Gereformeerde Kerk met predikante en teoloë van dié kerkverband