z-logo
open-access-imgOpen Access
Twintigste eeuse liturgiese vernuwing
Author(s) -
D. C. S. Van der Merwe
Publication year - 1973
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v7i27.1002
Subject(s) - art , humanities
As ’n waterstroom swak vloei, dan kan dit niks en niemand meesleur nie en dan raak dit ook alte maklik verdeeld in klein stroompies. Die stukrag en vloei van die kerklike lewe is so flou dat elke lidmaat eintlik ’n belemmering daarin word in plaas van om daardeur saamgesleep te word; verdeeldheid en twis vloei dan alte maklik daaruit voort

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here