z-logo
open-access-imgOpen Access
Twintigste eeuse liturgiese vernuwing
Author(s) -
D. C. S. van der Merwe
Publication year - 1973
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v7i25.984
Subject(s) - theology , art , philosophy
Dwarsoor die wêreld sukkel die Kerk van Christus vandag met die ellende van betreklik of heeltemal leë kerke; met duisende en derduisende belydende lidmate wat net nie meer kerk toe gaan nie. Vir hierdie mense het die erediens eintlik ’n niksseggende leegheid of verouderd en verveligheid geword. Vir hulle is die kerk as instituut ’n volledige nul op ’n kontrak

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here