z-logo
open-access-imgOpen Access
Calvyn se invloed op die Griekse Kerk
Author(s) -
Victor E. d’Assonville
Publication year - 1972
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v6i23.974
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , engineering , mechanical engineering
Terwyl die Reformasie van die kerk in Wes-Europa gedurende die 16e eeu die grootste deurbraak beleef het en die vestiging van die Gereformeerde Kerk ’n voldonge feit geword het en Rome fanatiek sy verlore terrein met die Kontrareformasie probeer herwin het, worstel die Christelike kerk in die lande van Oos-Europa en die Midde-Ooste in ’n eensame stryd voort. Aan die begin van die 17e eeu is hierdie kerk, wat ons nader spesifiseer as die Grieks-Ortodokse Kerk, nog steeds onder die juk van die Turke met die godsdiens van die Islam

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here