z-logo
open-access-imgOpen Access
Die boek Openbaring vanuit die sentrum
Author(s) -
W. J. Snyman
Publication year - 1972
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v6i22.965
Subject(s) - theology , art , philosophy
Met Openbaring 10 en 11 staan ons in die sentrum van die boek; of; op ’n bergtop, want die geskiedenis van die openbaring het nou geword openbaring van die geskiedenis. Hier voer die boek Openbaring ons op ’n hoë bergtop. Dis een van die voorregte dat die boek ons die dinge van bo laat sien, en ver laat sien oor die geskiedenis, van die begin na die einde; en ook diep laat sien in die geskiedenis en in die betekenis en sin van die geskiedenis

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here