z-logo
open-access-imgOpen Access
Onderlinge verhouding van Skrif en Belydenis
Author(s) -
S. C. W. Duvenhage
Publication year - 1971
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v5i19.945
Subject(s) - theology , philosophy
Dat die vraagstuk waarmee ons hier te doen het tans van die uiterste aktualiteit is in die Christelike kerk sal vir elkeen wat enigsins op hoogte is met die kerklike en teologiese diskussie van ons tyd, met die eerste oogopslag duidelik wees. Berkouwer het in sy geskrif ‘Verontrusting en Verantwoordelikheid’ ten opsigte van die defensief en die offensief in die kerklike stryd rondom die huidige verontrusting in Nederland verklaar dat daar in ons tyd meer en meer aarselinge en vraagtekens in die plek kom van vroeëre stellighede en uitroeptekens

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here