
Die ‘ruimte-vlug van die verdowingsdekade’
Author(s) -
Snyman
Publication year - 1970
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v4i16.929
Subject(s) - art , die (integrated circuit) , theology , philosophy , engineering , mechanical engineering
Ons leef in die ruimte-eeu. Dit is asof die wêreld vir die mens te klein geword het. Hy soek weë en middele om hom weg te neem, buite die grense van die tot dusver bekende lewensruimte. Hy vind hierdie middele met behulp van ’n tegniese vaardigheid wat ’n mens eenvoudig verstom laat staan