
Die kerk en die kommunisme, uitgangspunt en perspektief
Author(s) -
Alexandra Murray
Publication year - 1970
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v4i15.923
Subject(s) - theology , philosophy , art
Waar ons onmiddellike opdrag is om die konkrete taak van die kerk in die bestryding van Kommunisme en Marxisme te beskrywe, is ons gedwing om terug te dink aan die eerste grondslae van die vyandelike aanslag — die grondslae waarop sy leer en sy beleid van gewelddadige optrede berus. Want ons het nie te doen met ’n opportunistiese onderneming of ’n imperialistiese waagstuk as dit oor die Kommunisme gaan nie, en ook nie met die blinde opbruising van laere en agterlike volksklasse nie, maar wel met ’n deurdagte en afgeronde heelal-filosofie wat oor die aardbol versprei is en wat op sistematiese wyse en met wetenskaplike strategie ’n aanval op die bestaande Christelike orde maak