
Die wet is evangelie: Die Heidelbergse Kategismus steeds aktueel na 450 jaar
Author(s) -
Piet Strauss
Publication year - 2013
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v47i2.694
Subject(s) - theology , gospel , philosophy , die (integrated circuit) , art , engineering , mechanical engineering
In die denke van Martin Luther bestaan daar spanning tussen die wet van God en die evangelie. Vir Luther is liefde die eie werk en die wet die vreemde werk van God. Daarteenoor integreer of versoen Johannes Calvyn God se wet met die evangelie. Hy vertolk die openingswoorde van die wet byvoorbeeld as liefdevol en bevrydend en daarom evangelies. Calvyn beskou die wet as die manier waarop ’n Christen sy liefde vir God uitleef en sy dankaarheid teenoor God vir sy verlossing betoon. Calvyn se siening oor die verhouding tussen die wet en die evangelie het ’n betekenisvolle invloed op die Heidelbergse Kategismus se formulering ten opsigte van hierdie saak. Volgens die Kategismus is die wet evangelie, of die vorm wat die evangelie in die lewe van die mens aanneem