Die Teologiese Skool te Burgersdorp 1869—1905
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1969
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v3i12.909
Subject(s) - philosophy , theology
By ’n eeufees gaan die gedagtes ver terug in die geskiedenis. ’n Eeu is ’n lang tyd. Tog is die geskiedenis van die eeu ’n deel van ons. Die Teologiese Skool beklee ’n besondere plek in ons geskiedenis, omdat dit so innig met die geloof van ons menso vervleg is. Die oprigting daarvan was vrug van geloof en predikante moes opgelei word met die oog op die welwese van die geloofslewe van die kerke
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom