Paul de Bruyn - 'n lewe ingebed in ’n verhouding met God
Author(s) -
Henk Stoker
Publication year - 1998
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v32i4.1654
Subject(s) - theology , philosophy
Terwyl ek besig is om die paar woorde ter huldiging van my promotor, prof. Paul, neer te stip, dink ek daaraan dat die studeerkamer waarin ek my bevind vir meer as ’n dekade en ’n half sy studeerkamer was. Die bevoorregte posisie waarin ek my tans bevind om die predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Sunnyside te wees, was vir 19 jaar sy deel
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom