Prof. F.N. Lion-Cachet
Author(s) -
Editorial Office
Publication year - 1997
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v31i4.1616
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die Redaksie van In die Skriflig het besluit om hierdie uitgawe van die tydskrif op te dra aan prof. F.N. Lion-Cachet, wat aan die einde van 1996 na ses en twintig en ’n half jaar aan die Teologiese Skool en die PU vir CHO geëmeriteer het. Hy was en is steeds ’n gewaardeerde kollega wat op baie terreine ’n besondere bydrae gelewer het. Op hierdie manier wil die Redaksie sê: baie dankie vir hierdie bydrae. Dat sy optrede en bydrae erkenning geniet het, blyk uit die verskeidenheid van kollegas wat ’n bydrae tot hierdie bundel gelewer het
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom