z-logo
open-access-imgOpen Access
Moontlike nuwe lig op die Paulus-gemeentes
Author(s) -
Fika J. Van Rensburg
Publication year - 1996
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v30i2.1577
Subject(s) - theology , philosophy , die (integrated circuit) , art , computer science , operating system
Prof. Fika J. van Rensburg werk die afgelope paar jaar meer aan 'n internasionale projek om 'n nuutontdekte Griekse manuskrip uit die eerste eeu vir navorsing toeganklik te maak. Hy het gedurende November 1995 as deel van die projek die jaarvergadering van die Society of biblical Literature in Philadelphia in die VSA bygewoon. Hy is finansieel ondersteun deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, die PU vir CHO en die Teologiese Skool Potchefstroom. In die onderstaande mededeling gee hy oorsigtelik inligting oor die projek in die algemeen

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here