
Die Tweede Vatikaanse Konsilie
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1968
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - Hungarian
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v2i6.881
Subject(s) - theology , mathematics , philosophy
Dit is enigsins ’n waagstuk om ’n beoordeling van Rome te gee na die 2de Vatikaanse Konsilie. Die moeilikheid is veral dit dat baie van die besluite wat daar geneem is ietwat vaag en soms dubbelslagtig van karakter is sodat dit op verskillende, soms selfs teenstrydige, maniere uitgelê of verklaar kan word