
Die gereformeerde leesstof van ons Kaapse voorouers
Author(s) -
Dirk Krüger
Publication year - 1968
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v2i5.878
Subject(s) - theology , philosophy , art
In die vorming van ons voorouers se lewensbeskouing het die tydsomstandighede en die literatuur van die tyd 'n deurslaggewende rol gespeel. Dit is vandag nie meer moonllik nie om vas te stel tot welke mate Jan van Riebeeck en sy tydgenote wat aan die begin van die tweede helfte van die 17de eeu die Kaapse volksplanting gestig het, bewuste draers van die Calvinistiese erfenis was