
Die oorsprong van die Siriese Christendom
Author(s) -
H. S. Pelser
Publication year - 1968
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v2i5.875
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , art , computer science , operating system
Van die oorsprong en vroegste verloop van die Siriese Christendom is nie veel bekend nie. Ongelukkig ontbreek die skriftelike bronne ons hier omtrent geheel en al. Ons moet ons dus hoofsaaklik laat lei deur indirekte bronne, afleidings en gissings