
M.A. Kruger
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1995
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v29i3.1544
Subject(s) - art , theology , philosophy
Andries Kruger, soos hy aan almal bekend is, is op 9 Junie 1930 te Kuruman gebore. Hy het as ’n plaasseun opgegroei as deel van ’n groot gesin. Na sy skoolopleiding het hy hom bekwaam as ’n onderwyser aan die destydse Steynsburgse Onderwyskollege. Daarna het hy ’n tyd lank onderwys gegee. In sy onderwysjare het hy die roeping gevoel om predikant te word. Hy het die roeping opgevolg deur in 1956 by die PU vir CHO in te skryf vir studie in die Teologie. Reeds hieruit blyk sy besondere persoonlike gawe van toewyding en deursettingsvermoë - gawes wat deurentyd ’n kenmerk was van sy persoonlike en akademiese loopbaan