
Die integrering van die verbondsjeug in die erediens deur middel van die prediking
Author(s) -
Joseph Zand
Publication year - 1994
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v28i3.1514
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , art , engineering , mechanical engineering
Die objek van hierdie artikel is om die moontlikhede vir die integrering van die verbondsjeug in die volle gemeenskap van die kerk deur middel van die prediking te ondersoek. Die keuse van die onderwerp spruit voort uit die gegewe dat die verbondsjeug volgens ondersoeke nie ten volle betrek word in die gemeenskap van die Gereformeerde Kerke nie (GKSA, 1988:799). Aangesien die kerk veral in die erediens rondom die Woord sigbaar word, is dit belangrik om daar, en met name by die prediking, te begin om die verbondsjeug te betrek