z-logo
open-access-imgOpen Access
Waarderingswoord aan J.L. Helberg
Author(s) -
F. N. Lion-Cachet
Publication year - 1994
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v28i2.1492
Subject(s) - theology , art , philosophy
Ter inleiding wil ek onomwonde sê dat dit vir my 'n besondere eer is om hiermee 'n kort waarderingswoord uit te spreek teenoor 'n hooggeagte kollege en lewenslange vriend - Jaap Helberg. Hy het aan die einde van 1993 as voltydse pro­fessor aan die Teologiese Skool Potchefstroom geëmeriteer waar hy 23 jaar gearbei het. Dit het die lang doseringstydperk van 32 jaar afgesluit, want hy het met sy benoeming aan die Teologiese Skool Potchefstroom reeds nege jaar as professor aan die Hammanskraalse Teologiese Skool gedien

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here