Temas uit die kerkgeskiedenis
Author(s) -
Van Wyk
Publication year - 1993
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v27i2.1460
Subject(s) - theology , art , humanities , philosophy
Dit is natuurlik 'n onbegonne taak om enigsins 'n poging aan te wend om 'n volle beeld van twee milleniums kerkgeskiedenis voor te hou. Wat die kerkgeskiedenis van Afrika betref, leef ons tans in die periode van die derde vestiging van die kerk in Afrika. Die eerste periode was aan die begin van ons Christelike jaartelling in Noord-Afrika en het groot name soos Tertullianus (+220), Cyprianus (+258) en Augustinus (+430) opgelewer. Die tweede periode was gedurende die vyftiende en sestiende eeu in Wes- en Oos-Afrika. In albei gevalle het die Christendom feitlik tot niet gegaan - iets waarna ons later weer sal verwys
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom