Perspektiewe
Author(s) -
J. H. Van Wyk
Publication year - 1993
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - Ngandi
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v27i0.1681
Subject(s) - mens rea , theology , word (group theory) , philosophy , psychology , linguistics , criminal law , criminology
Wanneer ons ten slotte enkele samevattende opmerkings oor 'n Skriftuurlik verantwoorde antropologie maak, moet daar in gedagte hehou word dat daar ook vele ander verbandhoudende aspekte is. Lategan (1991:92-94) wys byvoorbeeld op 'n dinamiese, transformerende en verantwoordelike antropologie. Ten einde egter verantwoord oor antropologie te praat, moet ten minste op die volgende belangrike fasette gewys word: die mens is mens van God en buite sy relasie tot God om kan daar slegs oor die mens gespekuleer word; die mens is mens deur 'n mens en sonder medemensliklieid verloor die mens sy menslikheid; die mens is as mens op die toekoms gerig en hy is op weg na 'n nuwe aarde waar alles reg is. Hieroor dan enkele opmerkings
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom