
Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel)
Author(s) -
J.H. Van Wyk
Publication year - 1993
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v27i0.1680
Subject(s) - theology , mathematics , philosophy
Dit spreek haas vanself dat dit nie ons bedoeling is om hier enigsins 'n volledige weergawe van die tradisionele Afrika-mensbeskouing te probeer gee nie. Wel sal gepoog word om die hoofkenmerke van hierdie antropologie weer te gee en krities te evalueer, natuurlik in die besef van die immer aanwesige gevaar van veralgemening ten opsigte van 'n ‘Afrika’-mensbeskouing (Pretorius, 1977:5). Dit verander natuurlik niks aan die feit dat daar tog 'n bepaalde eenheidslyn in die Afrika-denke merkbaar is sodat Banana (1991:22) kan opmerk dat Afrika slegs één tradisionele religie met verskillende uitwaaierings ken