Open Access
Fokus
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1992
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v26i4.1435
Subject(s) - theology , philosophy
Die oogpunt met hierdie rubriek is om ’n forum te skep waarin artikels van ’n meer populêr-wetenskaplike aard gepubliseer kan word. Artikels wat byvoorbeeld gerig is op die kerklike bedieningspraktyk, pastorale probleemhantering, spesifieke bedieningsfasette, die identifisering van probleemareas in die gemeentelike praktyk ensovoorts, kan in hierdie rubriek geplaas word