Die Ou Testament oor demone en die Satan
Author(s) -
W. Vosloo
Publication year - 1992
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v26i3.1424
Subject(s) - theology , philosophy , art
In die lig van die Bybel glo ek nie in die Satan nie. ’n Christen glo net in God, en kan dus nie ook in die Satan glo nie, want dit sou vertroue en ’n persoonlike verhouding impliseer. Miskien moet ek eerder saam met Otto Weber sê: "Ons glo teen die duiwel"! Hierdie onderskeid is nodig omdat te veel Christene soveel statuur aan die Satan gee dat dit God verdwerg. In sy Screwtape Letters skryf die gevierde C.S. Lewis
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom