z-logo
open-access-imgOpen Access
Brug tussen Doop en Nagmaal
Author(s) -
J.H. Van Wyk
Publication year - 1989
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v23i90.829
Subject(s) - theology , philosophy
Wanneer oor die verhouding doop-belydenis-nagmaal besin word, is dit opvallend dat in die Nuwe Testament - met sy grotendeels sendingsituasie - die volgorde meestal belydenis-doop-nagmaal is. Die belydenis van geloof het nie soseer as brug tussen doop en nagmaal gefunksioneer nie, maar as brug tussen mens en God

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here