
Teologiese tipologie: 'n Homiletiese sleutel vir die prediking van die Ou Testament
Author(s) -
J. J. van der Walt
Publication year - 1989
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v23i89.818
Subject(s) - theology , philosophy , art
Daar is ’n baie ‘maklike’ en daarom verleidelike manier om uit die Ou Testament te preek deur ’n mens, van wie geskrywe word, tot ’n tipe of voorbeeld aan die gemeente voor te hou. Op hierdie manier word die sentrale boodskap van so ’n preek: ‘word ’n Rut’ ; ‘wees nie ’n Esau nie’. Op dieselfde wyse sou ook oor Calvyn, Vader Kestell of Lenin gepreek kan word: Daarom is dit duidelik dat prediking oor menslike tipes nie Bybelse prediking is nie, al kom die mense in die Bybel voor