z-logo
open-access-imgOpen Access
Van Bevrydingsteologie na Swart Teologie in Suid-Afrika
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1988
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v22i88.1336
Subject(s) - theology , philosophy , art , psychology
Die bevrydingsteologie reageer teen strukture en praktyke wat die menswaardigheid van die mens en persoon aantas. Die wortels daarvan lê in Suid-Amerika en die VSA. Tog het Hitler se filosofie van die Ariërs as Herrenvolk en vervolging van die Jode die Tweede Wereldoorlog gemotiveer. Reeds in die oorlog het Bonhoeffer aandag gevra vir die ander mens in nood. Jy moet God dien in wat jy aan die ander doen. Dr. C. F. Beyers Naudé trek reglynig ’n parallel tussen Naziisme van Hitler en “apartheid” in Suid-Afrika (Berkhof, 1985 : 168)

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here