
Die Kategismusprediking in die krisis
Author(s) -
L. F. Schulze
Publication year - 1988
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v22i88.1335
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , materials science , nanotechnology
Die tema is nie deur my gekies nie maar aan my opgedra. Ek het nadere besonderhede by my opdraggewers ingewin, en is ingelig dat dit gaan om die probleem: Waarom kom die leer, wat tegelyk belydenis is, nie déúr nie: waarom vind dit nie aanklank by die lidmate nie